Om die vlak van avontuurroetering te verander
Jy kan die vlak van avontuurroetering verander sonder om ’n nuwe roete te begin.
- Kies op die kaart .
- Gebruik die glyer om die avontuurvlak van jou roete te verhoog of te verlaag.
- Kies Gaan!.
Oueronderwerp: Gaan op ’n roete met behulp van Garmin Adventurous Routing