Vind en Berg Liggings

Die kaarte wat op jou toestel gelaai is, bevat liggings soos restaurante, hotelle, motordienste en gedetailleerde straatinligting. Die Where To?-kieslys help jou om jou ligging te vind deur verskeie metodes te voorsien om deur hierdie inligting te blaai, te soek en dit te berg.

Vanaf die hoofkieslys, kies Where To?.

GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024