Wysig die Soekgebied

Die toestel soek by verstek na liggings naby jou huidige ligging. Jy kan ook ander gebiede deursoek, bv. naby jou ligging, naby ’n ander stad of op jou aktiewe roete.

  1. Kies Where To?.
  2. Kies Soek naby langs die huidige soekgebied Byskrif nommer een.

    Skermskoot van die soekgebiedknoppie met ’n byskrif
  3. Kies ’n soekgebied.
  4. Indien nodig, volg die instruksies op jou skerm om ’n spesifieke ligging te kies.

Die gekose soekgebied verskyn langs Soek naby. Wanneer jy na ’n ligging soek deur enige van die opsies in die Where To?-kieslys te gebruik, stel die toestel eerste liggings naby aan hierdie gebied voor.

GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024