Liggingsoekresultate

Die liggingsoekresultate verskyn in ’n lys met die naaste ligging bo-aan. Elke genommerde ligging verskyn ook op die kaart. Jy kan afwaarts rollees om meer resultate te sien.


Liggingsoekresultatelys met byskrifte

Byskrif nommer een

Kies ’n ligging om na die opsiekieslys te kyk.

Byskrif nommer twee Liggingbesonderhede

Kies om gedetailleerde inligting oor die ligging te sien.

Byskrif nommer drie Parkering

Kies om parkeerareas naby die ligging te vind.

Byskrif nommer vier Alternatiewe roete

Kies om alternatiewe roetes na die ligging te sien.

Byskrif nommer vyf Go!

Kies om met gebruik van die aanbevole roete na die ligging te begin navigeer.

GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024