Statusbalk-ikone
Die statusbalk sit bo-aan die hoofkieslys. Die statusbalk-ikone vertoon inligting oor kenmerke op die toestel. Jy kan sommige ikone kies om instellings te verander of om bykomende inligting te sien.
| GPS-seinstatus. Hou in om GPS-akkuraatheid en opgespoorde satellietinligting te sien (Besigtig GPS-seinstatus). | |
| Bluetooth® tegnologiestatus. Kies om die Bluetooth instellings ( Bluetooth Instellings). | |
| Wi-Fi-seinsterkte. Kies om die Wi-Fi-instellings te verander (Wi‑Fi Instellings). | |
|
| Gekoppel aan vryhandoproepe. Kies om ’n oproep te maak (Vryhand-oproepe). |
| Aktiewe voertuigprofiel. Kies om die voertuigprofielinstellings te sien. | |
| Huidige tyd. Kies om die tyd te stel (Instel van die Tyd). | |
| Battery-laaivlak. | |
|
| Tread™ toepassingverbindingstatus (Paar jou Foon en Kopstuk). |
| | Temperatuur. Kies om die weervoorspelling te sien (Kyk na die weervoorspelling). |
| | Brandstofstatus. Kies om die brandstofnagaaninligting te sien (Naspoor van Brandstof). |