Naspoor van Brandstof

Jy kan jou toestel stel om jou brandstofverbruik te skat, jou te waarsku wanneer jy die maksimum beraamde brandstofafstand bereik, en om brandstofpunte op grond van jou beraamde brandstofreikafstand voor te stel. Wanneer nasporing van brandstof ontsper is, dui Brandstofstasie die huidige brandstofstatus aan.

Wit

Nasporing van brandstof is afgeskakel of die toestel is nie aan die montering gekoppel nie.

Groen

Die beraamde brandstofreikafstand is bo die brandstoftenk se waarskuwingsvlak.

Geel

Die beraamde brandstofreikafstand is onder die brandstoftenk se waarskuwingsvlak.

Rooi

Die beraamde afstand wat vir die tenk oorbly, is 0.

GUID-16B1D74D-857B-4FFB-8DE2-A0960FE0D090 v7
Junie 2024