Roetes
’n Roete is ’n pad vanaf jou huidige ligging na een of meer bestemmings.
-
Vir veldritgebruik kan jy die toestel opstel om punt-tot-punt-roete in ’n reguit lyn te bereken (Reguitlynroetes).
-
Die toestel bereken ’n aanbevole roete na jou bestemming op grond van die voorkeure wat jy stel, waaronder die roeteberekeningsmodus (Verander die Roeteberekeningsmodus) en vermydings (Vermy Vertragings, Tolgeld en Gebiede).
-
Jy kan begin om vinnig na jou bestemming te navigeer met die aanbevole roete, of jy kan ’n alternatiewe roete kies (Begin ’n Roete).
-
Indien daar spesifieke paaie is wat jy moet gebruik of vermy, kan jy die roete pasmaak (Vorm Jou Roete).
-
Jy kan veelvuldige bestemmings by ’n roete voeg (Byvoeg van ’n Ligging op Jou Roete).
Oueronderwerp: Kenmerke vir veldrynavigering