Slimkennisgewings
Terwyl jou toestel aan die Tread® toepassing verbind is, kan jy kennisgewings vanaf jou slimfoon op jou Tread - Overland Edition toestel besigtig, bv. SMS’e, inkomende oproepe en kalenderafsprake.
Oueronderwerp: Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke