Tuisskerm

LET WEL: Die tuisskermuitleg kan wissel indien dit gepasmaak is.

Tuisskerm-skermskoot met byskrifte

Byskrif nommer een

Vee afwaarts om kennisgewings te besigtig.

Vee twee keer afwaarts om vinnig instellings en agtergrondlighelderheid te verander.

Byskrif nommer twee

Kies om ’n roete te begin.

Byskrif nommer drie

Kies om die kaart te besigtig.

Byskrif nommer vier

Kies om jou voertuigprofiel te verander.

Byskrif nommer vyf

Kies om slimkennisgewings te sien. Die Garmin Drive™ toepasing word vereis.

Byskrif nommer ses

Kies om die toepassinglaai oop te maak. Die toepassinglaai bevat kortpaaie na al die toepassings wat op jou toestel geïnstalleer is.

Byskrif nommer sewe

Hou om die muurpapier te pasmaak of om hulptuie by die tuisskerm te voeg.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5