Oopmaak van ’n toepassing

Die tuisskerm bevat kortpaaie vir toepassings wat gereeld gebruik word. Die toepassinglaai bevat al die toepassings wat op jou toestel geïnstalleer is, georganiseer in twee oortjies. Die Navigasie-oortjie bevat Garmin® toepassings wat nuttig is vir navigasie, versending en diensure-aantekening. Die Nutsmiddels-oortjie bevat toepassings wat nuttig is vir kommunikasie en ander take.

Kies ’n opsie om ’n toepassing oop te maak:
  • Kies ’n toepassingkortpad vanaf die tuisskerm.

  • Kies Toepassingslaaisimbool, kies ’n oortjie en kies ’n toepassing.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5