Statusbalk-ikone

Die statusbalk sit bo-aan die hoofkieslys. Die statusbalk-ikone vertoon inligting oor kenmerke op die toestel.

Liggingdienstesimbool

Liggingdienste is ontsper (Ontsper of versper liggingdienste).

Bluetooth-simbool

Bluetooth® tegnologie is ontsper.

Bluetooth is verbind

Aan ’n Bluetooth toestel gekoppel.

Simbool van koordlose netwerk

Aan ’n Wi‑Fi® netwerk gekoppel (Verbind aan ’n koordlose netwerk).

Motorwoonwa-profiel

Motorprofiel

Aktiewe voertuigprofiel. Vee twee keer af en kies om die voertuigprofiel-instellings te besigtig (Voertuigprofiele).

Batterystatussimbool

Battery-laaivlak.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5