Gebruik van die kaart

Jy kan die kaart gebruik om ’n roete te navigeer (Jou Roete op die Kaart) of om na ’n kaart van jou omgewing te kyk wanneer geen roete aktief is nie.

  1. Kies Beskou Kaart.
  2. Raak aan enige plek op die kaart.
  3. Kies ’n opsie:
    • Sleep die kaart om links, regs, op en af te beweeg.

    • Kies Zoom in symbol of Zoom out symbol om in of uit te zoem.

    • Kies Change view symbol om tussen Noord-bo- en 3-D-aansig te wissel.

    • Om die belangepunte wat vertoon word volgens kategorie te filtreer, kies Search symbol.

    • Om ’n roete te begin, kies ’n ligging op die kaart, en kies Gaan! (Gebruik die Kaart om ’n Roete te Begin).

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4