Gebruik die Kaart om ’n Roete te Begin

Jy kan ’n roete begin deur ’n ligging vanaf die kaart te kies.

  1. Kies Beskou Kaart.
  2. Sleep en zoem die kaart om die area vir soek te vertoon.
  3. Indien nodig, kies Search symbol om die belangepunte wat vertoon word, volgens kategorie te filtreer.

    Liggingmerkers (Location symbol of 'n blou kol) verskyn op die kaart.

  4. Kies ’n opsie:
    • Kies ’n liggingmerker.

    • Kies ’n punt, soos ’n straat, kruising of adresligging.

  5. Kies Gaan!.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4