Verpersoonliking van die Ritdatavelde

Voordat jy die data kan verpersoonlik wat in die ritdatakaartnutsmiddel verskyn, moet jy die ritdatanutsmiddel by die kieslys vir kaartnutsmiddels voeg (Ontsper Kaartnutsmiddels).

  1. Vanaf die kaart, kies Tool symbol > Ritdata.
  2. Kies 'n ritdataveld.
  3. Kies ’n opsie.

    Die nuwe ritdataveld verskyn in die ritdatakaartnutsmidel.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-29F01505-8BFA-4D12-A2FA-E78E3D09FE96 v4