Begin ’n Roete
- Kies Waarheen? en soek na ’n ligging.
- Kies ’n ligging.
- Kies ’n opsie:
-
Om met die aanbevole roete te begin navigeer, kies Gaan!.
-
Om ’n alternatiewe roete te kies, kies
en kies ’n roete.
Alternatiewe roetes verskyn regs van die kaart.
-
Om die roete te wysig, kies en voeg vormpunte by die roete.
-
Die toestel bereken ’n roete na die ligging en lei jou deur stemaanporboodskappe en inligting op die kaart te gebruik (Jou Roete op die Kaart). ’n Voorskou van die hoofpaaie op jou roete verskyn vir etlike sekondes op die rand van die kaart.
As jy by addisionele bestemmings moet stop, kan jy die liggings by jou roete voeg.
- Verander die Roeteberekeningsmodus
- Neem ’n Roete Wat Avontuurlustige Paaie gebruik
- Gebruik die Kaart om ’n Roete te Begin
- Gaan Huis toe
Oueronderwerp: Navigeer na Jou Bestemming