Gebruik die Kaart om ’n Roete te Begin Jy kan ’n roete begin deur ’n ligging vanaf die kaart te kies. Kies Beskou Kaart. Sleep en zoem die kaart om die area vir soek te vertoon. Indien nodig, kies om die belangepunte wat vertoon word, volgens kategorie te filtreer. Liggingmerkers ( of 'n blou kol) verskyn op die kaart. Kies ’n opsie: Kies ’n liggingmerker. Kies ’n punt, soos ’n straat, kruising of adresligging. Kies Gaan!. Oueronderwerp: Begin ’n RoeteTuisNavigeer na Jou BestemmingBegin ’n RoeteGebruik die Kaart om ’n Roete te Begin