Besigtig die Weervoorspelling

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel weerdata ontvang. Jy kan jou toestel aan die Smartphone Link-toepassing verbind om weerdata te ontvang (Paring met Jou Foon en Verbinding aan Smartphone Link).

  1. Kies Toepassings > Weer.

    Die toestel vertoon die huidige weersomstandighede en ’n voorspelling vir die volgende paar dae.

  2. Kies ’n dag.

    Die gedetailleerde voorspelling vir daardie dag verskyn.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3