Besigtig weerwaarskuwings

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jy die Gevorderde Weerdiens koop met gebruik van Smartphone Link.

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle areas beskikbaar nie.

Terwyl jy met jou toestel reis, kan weerwaarskuwings op die kaart verskyn. Jy kan ook ’n kaart van weerwaarskuwings naby jou huidige ligging of naby ’n gekose stad sien.

  1. Kies Toepassings > Weer.
  2. Indien nodig, kies ’n stad.
  3. Kies Kieslys > Weerwaarskuwings.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3