Versper Smartphone Link-data en Slimkennisgewings vir Jou Toestel van Apple

Jy kan Smartphone Link-data en -slimkennisgewings versper en aan jou foon verbind bly vir vryhandoproepe.

  1. Kies Instellings > Bluetooth.
  2. Kies die foonnaam wat aan Smartphone Link-data en -kennisgewings verbind is.
    WENK: Jou foon kan moontlik met vryhandoproepe en data verbind deur twee verskillende name te gebruik. Slimkennisgewingsimbool en Smartphone Link-simbool vertoon blou langs die foonnaam wat vir data en kennisgewings gebruik word.
  3. Wis die Slimfoondienste-merkblokkie.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-515D5BAE-484E-4875-B3D0-BEEF76440982 v3