Ontsper Kaartnutsmiddels
Net die kaartnutsmiddels wat die algemeenste gebruik word, word by verstek op die kieslys vir kaartnutsmiddels ontsper. Jy kan tot 12 nutsmiddels by die kieslys voeg.
- Vanaf die kaart, kies .
- Kies die merkblokkie langs elke nutsmiddel om by te voeg.
- Kies Berg.
Oueronderwerp: Kaartnutsmiddels