Versper Bluetooth kenmerke (iPhone)

Alle versoenbare kenmerke van Bluetooth® is by verstek ontsper wanneer jy jou foon paar. Jy kan spesifieke Bluetooth kenmerke versper en aan die ander kenmerke verbind bly.

  1. Kies Instellings > Koordlose netwerke.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om vryhand-oproepe te versper, kies die foonnaam en vee die Telefoonoproepe-merkblokkie uit.

      WENK: Phone vertoon gekleurd langs die foonnaam wat vir vryhandoproepe gebruik word.
    • Om Garmin Drive™ toepassingdata en slimfoonkennisgewings te versper, kies Slimfoondienste en vee die Slimfoondienste-merkblokkie uit.

      WENK: App status en Smart notification verskyn in kleur wanneer die dienste aktief is.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-67B57FCE-CAE5-4581-AC83-0C5634DF7DBF v5