Tuisskerm

LET WEL: Die tuisskermuitleg kan wissel indien dit gepasmaak is.

Tuisskerm met byskrifte

Byskrif nommer een

Vee afwaarts om kennisgewings te besigtig.

Vee twee keer afwaarts om vinnig instellings en agtergrondlighelderheid te verander.

Byskrif nommer twee

Hou om die muurpapier te pasmaak of om hulptuie by die tuisskerm te voeg.

Byskrif nommer drie

Kies om padnavigasiekenmerke te besigtig en na belangepunte te soek.

Byskrif nommer vier

Kies om die Garmin Explore™ toepassing te besigtig wat veldnavigasie-inligting en gedetailleerde topografiese kaarte verskaf.

Byskrif nommer vyf

Kies om die toepassinglaai oop te maak. Die toepassinglaai bevat kortpaaie na al die toepassings wat op jou toestel geïnstalleer is.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9