Oopmaak van ’n toepassing

Die tuisskerm bevat kortpaaie vir toepassings wat gereeld gebruik word. Die toepassinglaai bevat al die toepassings wat op jou toestel geïnstalleer is, ingedeel onder drie oortjies. Die Drive -oortjie bevat nuttige toepassings vir straatnavigasie en verskeie motorverwante behoeftes. Die Explore -oortjie bevat nuttige toepassings vir veldnavigasie en verkenning. Die Nutsmiddels -oortjie bevat nuttige toepassings vir kommunikasie en ander take.

Kies ’n opsie om ’n toepassing oop te maak:
  • Kies ’n toepassingkortpad vanaf die tuisskerm.

  • Kies Toepassingslaai, kies ’n oortjie en kies ’n toepassing.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9