Wysig Nasporingstussenposes

Voordat jy die nasporingstussenposes kan wysig, moet jy jou toestel met 'n versoenbare inReach® toestel paar.

Jy kan die nasporingstussenposes wysig om te bepaal hoe dikwels jou toestel nasporingspunte aanteken en versend.

  1. Kies Toepassingslaai > Verken-oortjie > Spooropnemer > Instellingsrat-ikoon.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om die gereeldheid te wysig waarmee die toestel 'n nasporingspunt aanteken en oor die satellietnetwerk versend, kies Send Interval.

    • Om die gereeldheid te wysig waarmee die toestel jou ligging aanteken en die naspoorlyn bywerk, kies Log Interval.

  3. Kies 'n tussenpose.
    WENK: Jy kan Af kies om versending- of aantekeningskenmerke te versper.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9