Aanteken van spore

Nasporing teken jou roete aan. Wanneer jy begin naspoor, teken jou toestel jou ligging aan en werk die naspoorlyn by. Indien jou toestel met 'n inReach® toestel gepaar is, teken jou toestel naspoorpunte aan en versend dit oor die satellietnetwerk op die gespesifiseerde versendingtussenposes.

  1. Kies Toepassingslaai > Verken-oortjie > Spooropnemer.
  2. Kies Wegspring.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9