Gebruik 'n ompad

Voordat jy 'n ompad kan gebruik, moet jy 'n roete navigeer en moet jy die ompadnutsmiddel by die kaartnutsmiddel-kieslys voeg (Verpersoonliking van die Kaartnutsmiddels).

Jy kan 'n ompad vir 'n gespesifiseerde afstand op jou roete neem of 'n ompad om spesifieke paaie. Dit is nuttig indien jy bousones, geslote paaie, of swak padtoestande teëkom.

  1. Vanaf die kaart, kies Kontekskieslys > Verander roete.
  2. Kies ’n opsie.
    • Om vir 'n spesifieke afstand 'n ompad op jou roete te vat, kies Ompad volgens afstand.

    • Om 'n ompad rondom 'n spesifieke pad op die roete te neem, kies Ompad volgens pad.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3