Gebruik van die Kaart
- Kies Beskou kaart.
- Kies enige plek op die kaart.
- Kies ’n opsie:
-
Kies
of
om in of uit te zoem.
-
Kies
om tussen Noord-bo- en 3-D-aansig te wissel.
-
Kies
om spesifieke kategorieë te sien wanneer jy nie 'n roete navigeer nie.
-
Kies
om die kaart op jou huidige ligging te sentreer.
-
Oueronderwerp: Jou Roete op die Kaart