Slimkennisgewings

Terwyl jou toestel aan die Garmin Drive™ toepassing verbind is, kan jy kennisgewings vanaf jou slimfoon op jou Garmin DriveSmart™ toestel besigtig, bv. SMS’e, inkomende oproepe en kalenderafsprake.

LET WEL: Jy sal dalk ’n paar minute moet wag om kennisgewings op jou navigasietoestel te ontvang nadat dit aan die Garmin Drive toepassing verbind het. Slimkennisgewingsimbool vertoon gekleurd in Bluetooth® instellings wanneer slimkennisgewings verbind en aktief is (Bluetooth Kenmerkstatusikone).
GUID-AF837291-0C38-4D1A-A4F8-A65BA6E1EF4D v4
Oktober 2024