Bluetooth Kenmerkstatusikone

Statusikone verskyn in Bluetooth® se instellings langs elke gepaarde foon.

Kies Instellings > Bluetooth.

  • ’n Grys ikoon dui aan die kenmerk is vir daardie foon versper of nie daarvoor verbind nie.

  • ’n Gekleurde ikoon dui aan die kenmerk is vir daardie foon aktief en is daarvoor verbind.

Telefoon

Vryhand-oproepe

Slimkennisgewingsimbool

Slimkennisgewings

Smartphone Link-simbool

Smartphone Link-kenmerke en -dienste

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-6A590181-5918-4A19-A562-23112D733699 v5