Ontvang Kennisgewings terwyl Jy die Kaart Besigtig
Moet nie kennisgewing lees of dit beantwoord terwyl jy bestuur nie.
Voordat jou toestel van Garmin DriveSmart™ kennisgewings kan ontvang, moet jy dit aan jou slimfoon en die Smartphone Link-toepassing verbind.
Wanneer jy die kaart besigtig, verskyn nuwe kennisgewings in ’n kaartnutsmiddel op die skerm se rand. Indien die toestel beweeg, moet jy bevestig jy is ’n passasier en nie die bestuurder nie voordat jy kennisgewings kan besigtig.
Oueronderwerp: Ontvang Kennisgewings