Statusbalk-ikone

Die statusbalk sit bo-aan die hoofkieslys. Die statusbalk-ikone vertoon inligting oor kenmerke op die toestel. Jy kan sommige ikone kies om instellings te verander of om bykomende inligting te sien.

GPS-seinstatusbalke

GPS-seinstatus. Hou in om GPS-akkuraatheid en opgespoorde satellietinligting te sien (Besigtig GPS-seinstatus).

Bluetooth-simbool

Bluetooth® tegnologiestatus. Kies om die Bluetooth stellings ( Bluetooth Instellings).

Telefoon

Gekoppel aan vryhandoproepe. Kies om ’n oproep te maak (Vryhandoproepe).

Tyd van dag

Huidige tyd. Kies om die tyd te stel (Instel van die Tyd).

Batterylaaistatus

Battery-laaivlak.

Smartphone Link-simbool

Gekoppel aan die Smartphone Link toepassing. Kies om gekoppelde toestel en subskripsie-inligting te sien (Paring met Jou Foon en Verbinding aan Smartphone Link).

Temperatuur

Temperatuur. Kies om die weervoorspelling te sien (Sien die weervoorspelling).

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-6A590181-5918-4A19-A562-23112D733699 v5