Sien die weervoorspelling
Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel weerdata ontvang. Jy kan jou toestel aan die Smartphone Link-toepassing verbind om weerdate te ontvang (Paring met Jou Foon en Verbinding aan Smartphone Link). In sommige gebiede kan produkmodelle wat ’n digitale verkeersontvanger insluit, gebiedsweerinligting van ’n digitale verkeersein oor die lug ontvang (Verkeersdata). Weervoorspellings is nie in alle gebiede beskikbaar nie.
Oueronderwerp: Gebruik van die Toepassings