photoLive-verkeerskameras

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jy aan Smartphone Link verbind wees, en jy moet op die photoLive-diens (Teken in op Garmin Regstreekse Dienste) ingeteken wees.

photoLive-verkeerskameras verskaf regstreekse afbeeldings van verkeersomstandighede op hoofpaaie en -kruisings.

Die photoLive-diens is nie in alle areas beskikbaar nie.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-75636338-CD03-4200-9895-BB99BD4A5EA6 v5