Teken in op Garmin Regstreekse Dienste

Sommige Regstreekse Dienste van Garmin DriveAssist™ benodig ’n betaalde intekening. In die Smartphone Link-toepassing kan jy ’n lewenslange intekening as ’n aankoop binne die toepassing koop. Die intekening is gekoppel aan die toepassingwinkelrekening vir jou slimfoon.

  1. Maak die Smartphone Link-toepassing op jou slimfoon oop.
  2. Kies My rekening.

    ’n Lys beskikbare dienste en intekenpryse verskyn.

  3. Kies ’n diens.
  4. Kies die prys.
  5. Kies Teken in.
  6. Volg die instruksies op die skerm om die aankoop te voltooi.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-75636338-CD03-4200-9895-BB99BD4A5EA6 v5