Parkering

Jou Garmin DriveAssist™ toestel sluit gedetailleerde parkeerdata in. Gegrond op die waarskynlikheid van beskikbare parkeerplekke, tipe parkeerarea, prys of aanvaarbare betaalmetodes, kan dit jou help om nabygeleë parkering te vind.

In sommige areas is regstreekse parkeerdata beskikbaar terwyl jou Garmin DriveAssist toestel verbind is aan Smartphone Link (Connecting to Smartphone Link). Terwyl jou toestel regstreekse parkeerdata ontvang, kan jy na intydse parkeertendense kyk.

LET WEL: Gedetailleerde parkeerdata is nie in alle areas of vir alle parkeerliggings beskikbaar nie. Garmin® is nie verantwoordelik vir die akkuraatheid of tydigheid van regstreekse parkeerdata nie.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-75636338-CD03-4200-9895-BB99BD4A5EA6 v5