photoLive-verkeerskameras

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jy aan Smartphone Link verbind wees, en jy moet op die photoLive-diens (Teken in op Garmin Regstreekse Dienste) ingeteken wees. Hierdie kenmerk is slegs beskikbaar vir produkmodelle wat op LMT-S eindig.

photoLive-verkeerskameras verskaf regstreekse afbeeldings van verkeersomstandighede op hoofpaaie en -kruisings.

Die photoLive-diens is nie in alle areas beskikbaar nie.