Teken in op Garmin Regstreekse Dienste
Sommige Regstreekse Dienste van Garmin Drive™ benodig ’n betaalde intekening. Jy kan in die Smartphone Link-toepassing ’n intekening as ’n aankoop binne die toepassing koop. Die intekening is gekoppel aan die toepassingwinkelrekening vir jou slimfoon.
Oueronderwerp: Garmin Regstreekse Dienste