Ritbeplanner

Jy kan die ritbeplanner gebruik vir die skepping en berging van ’n rit, wat jy later kan navigeer. Dít kan nuttig wees om ’n afleweringsroete, vakansie of padrit te beplan. Jy kan ’n gebergde rit wysig om dit verder te verpersoonlik, inbegrepe die herordening van liggings, optimalisering van die stopvolgorde en die byvoeging van skedule-inligting en vormpunte.

Jy kan die ritbeplanner ook gebruik om jou aktiewe roete te wysig en te berg.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-6B108B9F-CA46-46F1-87C7-AFED877A3A67 v6