Garmin Regstreekse Dienste

Voordat jy Garmin® Regstreekse Dienste kan gebruik, moet jou toestel aan 'n ondersteunde foon gekoppel word wat Smartphone Link loop (Verbind aan Smartphone Link).

Die verbinding aan Smartphone Link verskaf toegang tot Garmin Regstreekse Dienste. Garmin Regstreekse Dienste verskaf gratis en inteken-gebaseerde planne om regstreekse data soos verkeerstoestande en weer op jou toestel te sien.

Sommige dienste, soos die weer is as afsonderlike toepassings op jou toestel beskikbaar. Ander dienste, soos verkeer, verbeter die bestaande navigasie-eienskappe op jou toestel. Funksies wat toegang tot Garmin Regstreekse Dienste benodig, vertoon die Smartphone Link-simbool en verskyn slegs as die toestel aan Smartphone Link verbind is.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5