Tuisskerm

LET WEL: Die tuisskermuitleg kan wissel indien dit gepasmaak is.

Device home screen with callouts

Byskrif nommer een

Vee afwaarts om kennisgewings te besigtig.

Vee twee keer afwaarts om vinnig instellings en agtergrondlighelderheid te verander.

Byskrif nommer twee

Hou om die muurpapier te pasmaak of om hulptuie by die tuisskerm te voeg.

Byskrif nommer drie

Kies om die toepassinglaai oop te maak. Die toepassinglaai bevat kortpaaie na al die toepassing wat op jou toestel geïnstalleer is.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E3EEE22C-B272-4306-A0C9-4E4ECDA3BE3A v3