Oopmaak van ’n toepassing

Die tuisskerm bevat kortpaaie vir toepassings wat gereeld gebruik word. Die toepassinglaai bevat al die toepassings wat op jou toestel geïnstalleer is, georganiseer in twee oortjies. Die Navigasie-oortjie bevat Garmin® toepassings wat nuttig is vir navigasie, versending en diensure-aantekening. Die Produktiwiteit-oortjie bevat toepassings wat nuttig is vir kommunikasie, dokumentbesigtiging en ander take.

Kies ’n opsie om ’n toepassing te begin:
  • Kies ’n toepassingkortpad vanaf die tuisskerm.

  • Kies Apps icon, kies ’n oortjie en kies ’n toepassing.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E3EEE22C-B272-4306-A0C9-4E4ECDA3BE3A v3