Paar Jou Foon

Voordat jy vryhand-oproep kan gebruik, moet jy jou toestel met 'n versoenbare selfoon paar.

  1. Plaas jou foon en jou dēzl™ toestel binne 3 m (10 vt.) van mekaar.
  2. Ontsper op jou foon, Bluetooth® se koordlose tegnologie en stel jou foon om sigbaar of ontdekbaar vir ander toestelle te wees.

    Raadpleeg jou foon se eienaarshandleiding vir meer inligting.

  3. Kies Settings icon > Bluetooth op jou dēzl toestel.
  4. Kies die wisselskakelaar om Bluetooth tegnologie aan te skakel.

    ’n Lys van nabygeleë Bluetooth toestelle verskyn.

  5. Kies jou foon vanuit die lys.
  6. Verifieer, indien nodig, dat die kode wat op jou foon vertoon word met die kode op jou dēzl toestel ooreenstem.
  7. Kies Paar.
LET WEL: Om kontakte en oproeplogs op jou dēzl toestel te besigtig, sal jy dalk na die Bluetooth instellings op jou foon moet gaan en die kontakdeeltoestemming vir die gepaarde dēzl toestel ontsper. Raadpleeg jou foon se eienaarshandleiding vir meer inligting.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E3EEE22C-B272-4306-A0C9-4E4ECDA3BE3A v3