Gebruik In-oproep-opsies

In-oproep-opsies verskyn wanneer jy ’n oproep beantwoord. Sekere opsies is dalk nie met jou foon versoenbaar nie.

WENK: Indien jy die in-oproep-opsies-bladsy sluit, kan jy dit weer oopmaak deur Phone app uit die hoofkieslys te kies.
  • Om ’n konferensie-oproep op te stel, kies Add call.
  • Om oudio na jou foon oor te dra, kies Transfer audio to phone.
    WENK: Jy kan hierdie kenmerk gebruik as jy die Bluetooth® verbinding wil verbreek en die oproep wil voortsit, of as jy privaatheid benodig.
  • Om die skakelblad te gebruik, kies Dialpad.
    WENK: Jy kan hierdie kenmerk gebruik om outomatiese stelsels te gebruik, soos stempos.
  • Om die mikrofoon te demp, kies Mute microphone.
  • Om af te lui, kies Hang up.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E3EEE22C-B272-4306-A0C9-4E4ECDA3BE3A v3