Versper Vryhandoproepe vir Jou Toestel van Apple

Jy kan vryhandoproepe versper en aan jou foon verbind bly vir Smartphone Link-data en -kennisgewings.

  1. Kies Instellings > Koordlose netwerke.
  2. Kies die foonnaam wat vir vryhandoproepe gebruik word.
    WENK: Jou foon kan moontlik met vryhandoproepe en data verbind deur twee verskillende name te gebruik. Phone vertoon gekleurd langs die foonnaam wat vir vryhandoproepe gebruik word.
  3. Wis die Telefoonoproepe-merkblokkie.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4