Verstaan Parkeerkleure en -simbole

Parkeerliggings wat gedetailleerde parkeerdata insluit, is kleurgekodeer om die waarskynlikheid daarvan aan te dui om ’n parkeerplek te vind. Simbole dui die tipe parkering aan wat beskikbaar is (straat of parkeerterrein), relatiewe prysinligting en tipe betaling.

Jy kan die legende vir hierdie kleure en simbole op die toestel bekyk.

Vanuit die parkeersoekresultate, kies Parking legend.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4