Parkering
Jou dēzl™ toestel sluit gedetailleerde parkeerdata in. Gegrond op die waarskynlikheid van beskikbare parkeerplekke, tipe parkeerarea, prys of aanvaarbare betaalmetodes, kan dit jou help om nabygeleë parkering te vind.
In sommige areas is regstreekse parkeerdata beskikbaar terwyl jou dēzl toestel verbind is aan Smartphone Link (Paring met Jou Foon en Verbinding aan Smartphone Link). Terwyl jou toestel regstreekse parkeerdata ontvang, kan jy na intydse parkeertendense kyk.
LET WEL: Gedetailleerde parkeerdata is nie in alle areas of vir alle parkeerliggings beskikbaar nie. Garmin® is nie verantwoordelik vir die akkuraatheid of tydigheid van regstreekse parkeerdata nie.
- Vind Vragmotorparkering
- Vind Parkering Naby Jou Huidige Ligging
- Vind Parkering Naby ’n Gespesifiseerde Ligging
- Verstaan Parkeerkleure en -simbole
Oueronderwerp: Vind en Berg Liggings