Teken in op Garmin Regstreekse Dienste
Sommige Regstreekse Dienste van dēzl™ benodig ’n betaalde intekening. In die Smartphone Link-toepassing kan jy ’n lewenslange intekening as ’n aankoop binne die toepassing koop. Die intekening is gekoppel aan die toepassingwinkelrekening vir jou slimfoon.
Oueronderwerp: Garmin Regstreekse Dienste