Aktiveer of Deaktiveer Hoorbare Bestuurderwaarskuwings
Jy kan die hoorbare toon vir sekere soorte bestuurderwaarskuwings ontsper of versper. Die visuele waarskuwing verskyn selfs wanneer die toon versper is.
- Kies .
- Kies of ontkies die merkblokkie langs elke waarskuwing.
Oueronderwerp: Bestuurderbewustheidskenmerke en -Waarskuwings