Stel van Bluetooth se Kenmerke vir Jou Slimfoon van Android
Alle versoenbare kenmerke van Bluetooth® is by verstek ontsper wanneer jy jou foon paar. Jy kan sekere kenmerke ontsper, versper of verpersoonlik.
- Verbind aan die Smartphone Link-toepassing op Jou Android-slimfoon
- Versper Kenmerke van Bluetooth vir Jou Slimfoon met Android
Oueronderwerp: Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke