Versper Smartphone Link-data en Slimkennisgewings vir Jou Apple Toestel

Jy kan Smartphone Link-data en -slimkennisgewings versper en aan jou foon verbind bly vir vryhandoproepe.

  1. Kies Instellings > Koordlose netwerke.
  2. Kies die foonnaam wat aan Smartphone Link-data en -kennisgewings verbind is.
    WENK: Jou foon kan moontlik met vryhandoproepe en data verbind deur twee verskillende name te gebruik. Smart notification en Smartphone Link vertoon gekleurd langs die foonnaam wat vir data en kennisgewings gebruik word.
  3. Wis die Slimfoondienste-merkblokkie.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4